Bybels reeds uitgestuur: |
| SADTU UNIE: (South African Democratic Teachers' Union) |
20099 |
| OOSKAAP (NIE ONDERWYSERS): |
6631 |
| ANDER: |
10189 |
| Totale Bybels uitgestuur |
36919 |
| |
Bybelteks huidiglik uitgestuur: |
|
|
| |
| Projek Arend |
| Enige persoon wat 'Projek Arend Bybelvers', sms na 0828794645 kan as donateer optree om elke Vrydag 'n Bybelvers te ontvang wat R5 kos en sodoende 15 onderwysers se gratis Bybelverse moontlik maak. Die Bybelvers wat vrydae uitgaan is die enigste vorm van kerk wat baie van die mense beleef. Enige persoon wat wil betrokke raak by die beantwoording van briewe en enige ander bydraes soos papier vir versending of seels of selotape is welkom om ons te kontak by hq@phakama.co.za |